Perspektief
‘n Bybelse perspektief op spesifieke onderwerpe en/of gebeur
Bybelse argumente teen aborsie
Wat is aborsie? En wat is die bybelse argumente teen dit? Lees verder hier. www.endabortion.co.za
Nee, dit is nie geforseerde swangerskap nie
Progressiewe denkers (liberaliste) hou daarvan om taal en definisies te misbruik en te verander – deur hul misleidende en verbloemende taal bevorder hulle goddelose idees en beleide wat die samelewing … Read more
BELA wetgewing uitgestel tot 15 Augustus
Kommentaar op die omstrede BELA wetgewing kan op die webtuistes van Dearsa of Pestalozzi Trust gelewer word. Vir ‘n christelike perspektief op onderrig en die verantwoordelikheid van ouers, lees gerus … Read more
Christelike hoop
Wat is ware hoop? Is dit ‘n wens, of ‘n positiewe ingesteldheid? Wat leer die Bybel ons? Luister, of kyk gerus na hierdie bespreking van Scriptura (scriptura.co.za). Aanbieders: Marnix Boersema, … Read more
Almal moet dankbaar wees dat die oorlog teen die oningeëntes verloor is
“If Covid was a battlefield it would still be warm with the bodies of the unvaccinated. Thankfully, the mandates are letting up, and both sides of the war stumble back … Read more
Jy mag maar vir jouself dink
‘n Valse konsensus word in wetenskap gedryf – waar die volgende navorsingstoelaag ‘n groot invloed op jou studie se gevolgtrekking het. ‘n Daaropvolgende studie verwys dan akademies en offisieel na … Read more
Roe v Wade ommekeer
Prys die Here! VSA: Die Roe V Wade beslissing, wat baba moord op federale vlak in 1973 “gewettig” het, is omgekeer. Die hartseer is dat dit 63 miljoen sjirurgiese baba-moorde … Read more