Totius oor Skrifgesag
“Om te sê: ‘Ek volg die metode van die Skrifkritiek maar nie sy resultate nie’, is seIfbedrog. Die metode self van die Skrifkritiek is verkeerd; want die gesag van Gods … Read more
‘n Bybelse perspektief op spesifieke onderwerpe en/of gebeur
“Om te sê: ‘Ek volg die metode van die Skrifkritiek maar nie sy resultate nie’, is seIfbedrog. Die metode self van die Skrifkritiek is verkeerd; want die gesag van Gods … Read more
Daar word baie gepraat oor herlewing. Reg oor die wêreld is daar groepe wat beweer hulle het begin a.g.v ‘n “ware herlewing”. Tans, in die VSA, is daar sprake van … Read more
“En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. As julle iets in my Naam vra, sal … Read more
Hier is ‘n versameling van skakels met verskillende leesplanne. Vir Skrifoordenkings en dagstukkies, kyk gerus na die volgende op proregno.com
“Waar staan die gelowige Afrikanervrou ten opsigte van Moederskap? Hierdie 23 min lange dokumentêr kyk na moederskap vanuit die ervarings en oortuigings van diegene wat smag na ‘n enkele kind … Read more
Wie moet in beheer van onderrig wees? Efesiërs 6:4 Waarheid Woensdag 23 November 2022 Joseph Oosthuizen | gereformeerd.org
Die stelsels en strukture van die westerse wêreld is besig om drasties en baie vinnig te verander. Die bybelse grondslag vir baie wette word nie net aggressief verwerp nie – … Read more
Vanaf Proregno.com: “Luister gerus na hierdie twee preke, eintlik een preek wat twee keer gepreek is by verskillende geleenthede. Die eerste geleentheid is die basiese boodskap, gelewer by PRTS (20min.), en die … Read more