Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Perspektief

‘n Bybelse perspektief op spesifieke onderwerpe en/of gebeur

Is dit nog ons erns?

July 13, 2023 by Veritas Media

“Skaam-skaam blaai ek deur die geskiedenisboeke en ek kan nie anders nie as om tot die gevolgtrekking te kom dat die Afrikanervolk êrens met die verloop van tyd sy identiteit … Read more

Categories Geskiedenis: Suid-Afrikaans, Nuus: Kerklik: Plaaslik, Perspektief Tags Afrikaner, Gereformeerd, Vryheid, Vryheidstrewe

Veiligheid trotseer vryheid?

July 12, 2023 by Gerdus Human

In die naam van veiligheid kan baie misdrywe valslik geregverdig word. Die gevalle wêreld se definisie van vryheid is egter niks anders as ‘n vorm van onregmatige slawerny nie. Daar … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Perspektief Tags Onregmatige wette, Veiligheid, Vryheid

Hoe moet die Christengesin lyk?

July 7, 2023 by Veritas Media

“Die wêreld se idee van ’n gesin verander voortdurend, maar in die Bybel kry ons die riglyne van hoe die gesin lyk wat Geesvervuld lewe.” Lees hier. deur ds Marnix … Read more

Categories Perspektief Tags Gesin

Bronne vir Huisgodsdiens en Bybelstudie

June 10, 2023 by Josef du Toit

Vir mense met min tyd is kwaliteit altyd beter as kwantiteit. Dus volg hier bybelvertalings, kanttekeninge en ook een breedvoerige kommentaar as bronne vir Bybelstudie. Volledige skakels heel onder. 1. … Read more

Categories Perspektief Tags Bybelstudie, Huisgodsdiens

1 Joh. 5:7-8a: Skrif of Byvoeging?

May 29, 2023 by Veritas Media

Die oorspronklike teks van die Bybel het nie uit die hemel na ons toe geval nie. Daar is verskillende manuskripte waaruit die teks van die Nuwe Testament saamgestel is. Vandag … Read more

Categories Perspektief Tags 1 Joh 5:7-8, Bewaring, Manuskripte, Preservering, Vertalings

Oranje Bo!

April 28, 2023April 28, 2023 by Josef du Toit

In die suide van Frankryk is daar ʼn stad met die naam Oranje (in Frans: Orange, uitgespreek Orahnz). Hier het die vroeë Christelike Kerk in die sesde eeu na Christus, … Read more

Categories Geskiedenis: Algemeen, Geskiedenis: Suid-Afrikaans, Perspektief Tags 1652, Oranje, Oranje-blanje-blou, Oranje-Vrystaat, Protestantisme, Vlag, Vryheid, Vrystaat

Hoe moet gelowiges films beoordeel?

April 20, 2023April 17, 2023 by Gerdus Human

Die Woord van die Here is waarlik ‘n lamp vir ons voet en ‘n lig vir ons pad (Psalm 119:105). Dit is belangrik om Skriftuurlik te dink oor alle aspekte … Read more

Categories Perspektief Tags 2de gebod, Films, Passion, The Chosen

“En dat wyn die mens se hart kan bly maak” – ‘n bybelse teologie van wyn

April 1, 2023 by Veritas Media

Psalm 104:15. Die volgende artikel, geskryf deur Zachary Garris, gee ‘n goeie bybelse oorsig oor wyn, spesifiek ook in die konteks van die nagmaal; terwyl dit steeds waarsku teen die … Read more

Categories Perspektief Tags Blydskap, Dronkenskap, Nagmaal, Wyn

Morele beginsels in die gebruik van inentings

March 7, 2023 by Veritas Media

Die volgende was gepubliseer op 13 November 2020 deur die Reformation Presbyterian Church, Australian Presbytery. Dit is nugtere raad vir alle mediese besluite. Lees dit hier> of laai die PDF … Read more

Categories Perspektief Tags Inentings, Mediese besluite

PRO REGNO Boeke

March 2, 2023 by Veritas Media

Sien die lys van beskikbare boeke en die bestelprosedure hier>

Categories Perspektief Tags Boeke
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 Page2 Page3 … Page15 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress