Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Nuus: Plaaslik

Gebeure in Suid-Afrika

Teen aborsie Dokter kry lisensie terug na 5 jaar

May 12, 2022April 20, 2022 by Veritas Media

Dr. Jacques De Vos kan nou weer praktiseer na 5 jaar.

Categories Nuus: Kerklik: Plaaslik, Nuus: Plaaslik Tags Aborsies, Vryheid

Apple emojis (nie geskik vir kinders)

May 12, 2022April 19, 2022 by Veritas Media

Apple selfone se nuutste sagteware (iOS 15.4) het nou ‘n emoji van ‘n swanger man.

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: Plaaslik Tags Kritiese rasteorie, Woke

Petisie teen voorgestelde gesondheidsregulasies

April 23, 2022April 7, 2022 by Veritas Media

Afriforum het ‘n petisie teen die voorgestelde gesondheidswetgewing van stapel gestuur. Die tydgleuf vir beswaar is amper verby. Die petisie kan hier geteken word: https://afriforum.co.za/gesondheidsregulasies

Categories Nuus, Nuus: Plaaslik

Die Here beskik oor alles

May 12, 2022April 1, 2022 by Veritas Media

In die Beeld van 2010-12-14 skryf prof. Adrio König, na aanleiding van die wrede moorde op die Potgieter gesin, dat God nie alles (d.w.s ook die kwade) beskik nie: “Hier staan dat … Read more

Categories Nuus: Kerklik: Plaaslik, Nuus: Plaaslik, Perspektief

ICASA wil Biometriese data met SIM kaarte verbind

May 12, 2022March 25, 2022 by Gerdus Human

ICASA wil selfoonnetwerkoperateurs verplig om uiters sensitiewe persoonlike inligting soos vingerafdrukke, gesigsherkenning en o.a retina skanderings by selfoongebruikers te verkry. Dit word voorgehou, onder ‘n moontlke valse voorwentsel, dat dit … Read more

Categories Nuus, Nuus: Plaaslik Tags Biometriese data, Digitale ID, Inentingspaspoorte

Digitale tirannie?

May 12, 2022March 23, 2022 by Gerdus Human

Suid-Afrika is besig om ‘n nuwe tipe digitale geldstelsel te toets. Verskeie mense wat al ‘n jaar gelede gewaarsku het teen hierdie Sentrale Bank Digitale Geldstelsels was toe uitgekryt as … Read more

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik, Perspektief Tags COVID, Digitale geld, Digitale identiteit, Onregmatige regering, Vryheid

Nuwe Afrikaanse Bybel- vertaling 2020: Kommentaar

January 4, 2022 by Joseph Oosthuizen

Slabbert le Cornu het al ‘n paar artikels geskryf oor die vergelyking van die nuwe 2020 Bybel-vertaling (BDV – Bybel Direkte Vertaling) met die Ou Afrikaanse 1953 vertaling (OAV):

Categories Nuus: Kerklik: Plaaslik, Nuus: Plaaslik, Perspektief

Woord van die jaar vir 2021 in Afrikaans, Nederlands en Vlaams

December 21, 2021 by Veritas Media

Afrikaans: ’n Woord kan ’n tydsgees vasvang. LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2021 is antivakser, voorgestel deur Jessica Smith. Die wenwoord is bepaal deur redaksioneel te stem oor … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: Plaaslik

NEASA is teen verpligte inentings

May 12, 2022December 4, 2021 by Veritas Media

NEASA (National Employers Association of South Arica) is ‘n werkgewers organisasie wat arbeidsreg dienste verskaf aan alle werkgewers, klein of groot. Gerhard Papenfus is die uitvoerende hoof van NEASA. Gerhard … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik Tags COVID, Inentings, Vryheid, Werkgewers

Geen verpligte inentings by Solidariteit

December 2, 2021December 1, 2021 by Veritas Media

Dirk Herman gee ‘n opsomming oor Solidariteit se inentingsstandpunt: https://www.facebook.com/369365639814124/posts/4560203890730257/

Categories Nuus: Plaaslik Tags COVID, Inentings, Inspuitings
Newer posts
← Previous Page1 … Page3 Page4

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress