Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Nuus: Plaaslik

Gebeure in Suid-Afrika

EFF beplan ‘n nasionale stopsetting oor prysverhogings

June 3, 2022 by Veritas Media

Die stopsetting (shutdown) kan moontlik binne die volgende week plaasvind en sal waarskynlik beperk wees tot die groot stede. Die dramatiese verhogings van brandstofpryse en essensiële goedere word as rede … Read more

Categories Nuus: Plaaslik Tags Geo-Ekono-Politiek

Voedselpryse verhoog

June 1, 2022 by Veritas Media

Die styging in brandstofpryse moet deurvloei na ander verbruikersprodukte. Baie huishoudings begin die druk voel, maar dit is moontlik nog net die begin. Businesstech rapporteer dat olies soos sonneblomolie reeds … Read more

Categories Nuus: Plaaslik Tags Globalisme, Voedselpryse

Bybelse Onderrrig en die BELA Bill

May 17, 2022 by Joseph Oosthuizen

God gee die verantwoordelikheid aan die ouers om hulle kinders te onderrig (en te laat onderrig) – Efe. 6:4. Die regering het in beginsel geen reg om die onderrig van … Read more

Categories Nuus, Nuus: Plaaslik, Perspektief

Onthou om kommentaar te lewer teen ICASA se voorgestelde biometriese wetgewing

May 12, 2022May 10, 2022 by Veritas Media

Kommentaar sluit vanaand 24h00 (11 Mei). Hierdie wetgewig kan teëgestaan word op die webblad van Dear SA. ICASA wil selfoonnetwerkoperateurs verplig om uiters sensitiewe persoonlike inligting soos vingerafdrukke, gesigsherkenning en o.a retina skanderings … Read more

Categories Nuus: Plaaslik Tags Digitale ID

Wes-Kaap skole kry glo LGBTQ-inklusiewe beleid voor die einde van die jaar

May 12, 2022May 5, 2022 by Veritas Media

Die Wes-Kaapse onderwysdepartment wil die nuwe LGBTQ… beleid so gou as moontlik implementeer.

Categories Nuus: Plaaslik Tags Kritiese rasteorie

Die maskers bly totdat die minister van gesondheid dit afstel?

May 5, 2022 by Veritas Media

Net ure voor die masker-verpligting sou verval, is die verpligting deur die minister van gesondheid hernu. Lees verder >

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik

Hoe wil die regering reageer op die ramptoestand wat blykbaar vanaand eindig?

May 5, 2022May 4, 2022 by Veritas Media

“’n Laaste minuut-opdatering van nasionale regulasies Woensdagaand behoort Suid-Afrika se maskermandaat en die ander oorblywende Covid-19-reëls in plek te hou, sê die departement van gesondheid” Lees meer >

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik

Sakeliga se saak teen die voorgestelde gesondheidsregulasies

May 2, 2022May 2, 2022 by Slabbert le Cornu

“Ons standpunt is soos volg: Covid-19 is nie geskik om as ‘n aanmeldbare mediese toestand geklassifiseer te word nie. Dit is nie nodig om die bestaande regulasies te wysig ten … Read more

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik

Solidariteit en die Voorgestelde Gesondheidsregulasies

April 25, 2022 by Slabbert le Cornu

Solidariteit het kommentaar ingedien oor die voorgestelde gesondheidsregulasies – Solidariteit dreig met hofsake indien die regulasies nie aangepas word nie. Lees verder >

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik

Streng webwerf en internet reëls word vir Suid-Afrika beplan

May 12, 2022April 22, 2022 by Veritas Media

Businesstech lys die nuwe reëls wat vir alle .co.za webtuistes voorgestel word.

Categories Nuus, Nuus: Plaaslik Tags Staatisme, Tirannie, Vryheid
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 Page2 Page3 Page4 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress