Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Nuus: COVID – Plaaslik

21 Amerikaanse State Vat CDC Hof Toe Oor Maskers

May 12, 2022April 4, 2022 by Veritas Media

Volgens die regsgeding oorskry die masker mandaat die CDC se gesag. Die mandaat is tans vir alle vorme van publieke vervoer. Talle studies het egter reeds bewys dat die dra … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags CDC, COVID, Maskers

Sakeliga teen die voorgestelde ramptoestandregulasies

April 5, 2022April 2, 2022 by Veritas Media

Sakeliga moedig weerhouding van samewerking met voorgestelde Covid-regulasies aan…Lees verder hier >

Categories Nuus: COVID - Plaaslik

Die Permanente Pandemie

May 12, 2022April 1, 2022 by Gerdus Human

As die ramptoestand eendag afgeskaf word, moontlik in die volgende maand, dan kan ons ‘n nuwe en vreemde Suid-Afrika betree. Baie Suid-Afrikaners is reeds goed gekondisioneer om die sg “nuwe … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Inentingspaspoorte, Vryheid

Is daar gifstowwe in die PCR-toets se oplossing?

May 12, 2022April 1, 2022 by Veritas Media

Soos gerapporteer in die USAToday, bevat sekere PCR toetse in die VSA (Rapid Antigen Tests) chemikalieë (sodium azide) wat skadelik kan wees indien dit verkeerd gebruik word.

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, PCR toetse

Skakel Verwarring Uit Oor Wysigings Tot Twee Wetgewings – En Pasop Vir “Tydelike” Beloftes

May 12, 2022March 31, 2022 by Veritas Media

Daar is tans verwarring oor twee afsonderlike wetgewings en hoe om besware aan te teken. Rampbestuurwetgewing met voorgestelde wysigings (spertyd teen 1 April – 17h00), en dan is daar ook … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Kerklik: Plaaslik Tags COVID, Inentingspaspoorte, Ramptoestand, Vryheid

Permanente Verlies Van Vryheid – Besware Kan Slegs Gerig Word Tot En Met 1 April

May 12, 2022March 30, 2022 by Veritas Media

Die Suid-Afrikaanse regering het stil-stil wysigings tot die rampbestuur wetgewing op 29 Maart in die staatskoerant gepubliseer, sonder ‘n behoorlike konsultasie tydperk. Kommentaar en besware word slegs vir ‘n paar … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Kerklik: Plaaslik Tags COVID, Inentings, Inentingspaspoorte, Vryheid

COVID-inentings: Newe-effekte, reaksies, komplikasies en sterftes is volop

May 12, 2022March 30, 2022 by Veritas Media

Vir wêreldwye video getuienisse kyk gerus na nomoresilence.world. Vir Suid-Afrikaanse gevalle kyk na savaers.co.za.

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Newe-effekte

150 Navorsings-studies Bevestig Natuurlike Immuniteit Teen COVID-19

May 12, 2022March 30, 2022 by Veritas Media

Die Amerikaanse joernalistieke platform, Project Veritas, het reeds laas jaar onthul hoe Pfizer wetenskaplikes self erken dat die teenliggaampies a.g.v natuurlike immuniteit beter is as die nuwe mRNA “inentings”. Die … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Natuurlike immunitiet

Die Regering Se Klassifikasie Van SARS-CoV2 As ‘n Vlak 3 Gevaarlike Biologiese Agent is “mal” volgens Neurochirurg

May 12, 2022March 30, 2022 by Veritas Media

Die idee dat SARS-CoV2 so ‘n gevaarlike patogeen is dat dit as ‘n gevaarlike biologise agent gelys moet word is glad nie logies nie, volgens Dr Herman Edeling. Die volle … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Werkgewers

PCR toetse – vrae en probleme

May 12, 2022March 29, 2022 by Veritas Media

Daar is verskeie vrae rondom PCR toetse. Hoe betroubaar is dit werklik? PCR toetse gebruik versterkingssiklusse om te bepaal of iemand siek is. Hoe hoër die versterkingssiklus (amplifikasie), hoe meer … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, PCR toetse
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page5 Page6 Page7 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress