Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Nuus: COVID – Plaaslik

Perspektief op WGO se pandemie verdrag

May 12, 2022 by Veritas Media

Soos voorheen gerapporteer is die Wêreldsgesondheidsorganisasie (WGO) se voorgestelde pandemie verdrag ‘n totalitêre gevaar. NEASA se onlangse opinie stuk deur Rona Bekker bied goeie perspektief oor hierdie voorgestelde verdrag. Lees … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik, Perspektief

SAHPRA besig om J&J inentings te ondersoek weens bloedklonte

May 12, 2022May 11, 2022 by Veritas Media

Nou wil SAHPRA hul eie ondersoek doen – maar hoekom het SAHPRA nie reeds vroeër hul eie ondersoek gedoen nie? En hoekom word daar net na J&J gekyk en nie ook na Pfizer nie?

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags Inentings

Die maskers bly totdat die minister van gesondheid dit afstel?

May 5, 2022 by Veritas Media

Net ure voor die masker-verpligting sou verval, is die verpligting deur die minister van gesondheid hernu. Lees verder >

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik

Hoe wil die regering reageer op die ramptoestand wat blykbaar vanaand eindig?

May 5, 2022May 4, 2022 by Veritas Media

“’n Laaste minuut-opdatering van nasionale regulasies Woensdagaand behoort Suid-Afrika se maskermandaat en die ander oorblywende Covid-19-reëls in plek te hou, sê die departement van gesondheid” Lees meer >

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik

Ramptoestand eindig vanaand 24h00, maar wat van die nuwe gesondheidsregulasies?

May 12, 2022May 4, 2022 by Veritas Media

Daar is net ‘n paar uur oor voor die 30 dae COVID ramptoestand verstryk. Nuwe, drakoniese gesondheidsregulasies was voorgestel met die doel dat dit in plek sal wees sodra die 30 dae transisie periode oor is.

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Vryheid

FAUCI, REX

May 12, 2022May 2, 2022 by Gerdus Human

In die VSA, het ‘n hof onlangs bevind dat die CDC se masker mandaat onwettig is. Die hof is natuurlik reg, maar Fauci is verras en teleurgesteld.

Categories Geskiedenis: Algemeen, Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik, Perspektief Tags COVID, Vryheid

Sakeliga se saak teen die voorgestelde gesondheidsregulasies

May 2, 2022May 2, 2022 by Slabbert le Cornu

“Ons standpunt is soos volg: Covid-19 is nie geskik om as ‘n aanmeldbare mediese toestand geklassifiseer te word nie. Dit is nie nodig om die bestaande regulasies te wysig ten … Read more

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik

COVID inentings: BioNTech waarsku aandeelhouers

May 12, 2022April 28, 2022 by Veritas Media

BioNTech waarsku beleggers – regulatoriese goedkeuring nie so seker.

Categories Nuus, Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings

‘n Halwe waarheid is ‘n leuen

May 12, 2022April 26, 2022 by Veritas Media

Gerhard Papenfus van NEASA skryf kortliks hoe President Ramaphosa ‘n valse storielyn oor inentings bevestig.

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Natuurlike immunitiet

Solidariteit en die Voorgestelde Gesondheidsregulasies

April 25, 2022 by Slabbert le Cornu

Solidariteit het kommentaar ingedien oor die voorgestelde gesondheidsregulasies – Solidariteit dreig met hofsake indien die regulasies nie aangepas word nie. Lees verder >

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page3 Page4 Page5 … Page7 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress