Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Nuus

Rusland koop meer goud

May 12, 2022March 28, 2022 by Veritas Media

Op 25 Maart het die sentrale bank van Rusland aangekondig dat dit goud sal aankoop teen ‘n vaste prys, in die plaaslike mark. Hierdie stappe word geneem soos NAVO-lande meer … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Geo-Ekono-Politiek, Oekraïne, Rusland

Nuwe COVID-maatreëls – NEASA se reaksie

May 12, 2022March 25, 2022 by Veritas Media

Die Uitvoerende Hoof van NEASA, Gerhard Papenfus, het ‘n uitstekende reaksie op die nuutse COVID-maatreëls in Suid-Afrika: neasa.co.za/we-do-not-appreciate-the-relaxation-of-covid-measures/

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Vryheid, Werkgewers

Hillsong – nog ‘n skandaal

May 12, 2022March 25, 2022 by Veritas Media

Die beroemde Hillsong kerke se skandale hou net nie op nie. Hillsong is deel van die pinkster/charismatiese beweging – die Hillsong kerk was deel van die Australian Christian Churches, wat … Read more

Categories Nuus: Kerklik: Buiteland, Nuus: Kerklik: Plaaslik Tags Hillsong, Valse leer, Valse leraars, Valse lewe

ICASA wil Biometriese data met SIM kaarte verbind

May 12, 2022March 25, 2022 by Gerdus Human

ICASA wil selfoonnetwerkoperateurs verplig om uiters sensitiewe persoonlike inligting soos vingerafdrukke, gesigsherkenning en o.a retina skanderings by selfoongebruikers te verkry. Dit word voorgehou, onder ‘n moontlke valse voorwentsel, dat dit … Read more

Categories Nuus, Nuus: Plaaslik Tags Biometriese data, Digitale ID, Inentingspaspoorte

Die ware COVID sterftes in Australië

May 12, 2022March 24, 2022 by Gerdus Human

Australië het van die wêreld se strengste en langste inperkings die afgelope twee jaar ervaar. Die hoofstroom media het vrees uit elke oord aangewoeker. In die media se oë was … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Perspektief Tags Australië, COVID, Staatisme

Digitale tirannie?

May 12, 2022March 23, 2022 by Gerdus Human

Suid-Afrika is besig om ‘n nuwe tipe digitale geldstelsel te toets. Verskeie mense wat al ‘n jaar gelede gewaarsku het teen hierdie Sentrale Bank Digitale Geldstelsels was toe uitgekryt as … Read more

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Plaaslik, Perspektief Tags COVID, Digitale geld, Digitale identiteit, Onregmatige regering, Vryheid

Goewerneur Ron DeSantis proklameer die ware wenner

May 12, 2022March 23, 2022 by Veritas Media

Die Goewerneur van Florida het die vroue atleet, Emma Weyant, as die regmatige vroulike wenner erken. Emma was onlangs tweede in ‘n swemkompetisie waar ‘n trans atleet die eerste plek … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Woke invloede

NEASA sal nuwe COVID Goeie Praktykkode teëstaan

May 12, 2022March 22, 2022 by Veritas Media

Die regering se nuwe kode van goeie praktyk beoog om baie tydelike COVID noodmaatreëls permanent te maak. Dit sal onregmatige druk op werknemers plaas om, teen hulle beter wete en … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Werkgewers

Pfizer – vryheid van inligting dokumente

May 12, 2022March 21, 2022 by Gerdus Human

‘n Redelike persoon wil graag ingeligte besluite neem. Dit geld veral vir belangrike besluite wat moontlik permanente implikasies kan hê – soos gesondheidsbesluite oor medisyne en sg. inentings. Om so … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags BioNTech, COVID, Inentings, Pfizer

Dringende oproep tot besware om nuwe gesondheidswetgewing teen te staan

May 12, 2022March 19, 2022 by Veritas Media

Minder as 30 dae is oor om dit te keer! Die Suid-Afrikaanse regering is besig om van die oneffektiewe en drakoniese COVID noodmaatreëls as permanente wetgewing te probeer instel. Hierdie … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Persoonlike vryheid, Staatisme
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page23 Page24 Page25 Page26 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress