Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Nuus

Elektriese polisievoertuie se batterye raak pap

July 14, 2022 by Veritas Media

Omgewingsvriendelike polisievoertuie wat in Engeland en Wallis gebruik word sukkel om op noodgevalle te reageer – die blou ligte en sirenes tap te veel battery krag. Die voertuie sukkel ook … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland Tags Klimaatsagenda, Staatisme, WEF

Teen kudde-immuniteit, omdat ek aan ’n ander kudde behoort

July 13, 2022 by Veritas Media

‘n Terugblik op 2021, maar steeds geldig: “….Daar word gepraat van kudde-immuniteit wat bereik moet word, voordat ’n volgende golf gekeer kan word. Intussen het een van die leidinggewende viroloë … Read more

Categories Nuus, Nuus: COVID - Plaaslik, Nuus: Kerklik: Plaaslik, Perspektief Tags COVID, Inentings

Afrika-Unie loods COVID inentingspaspoort

July 12, 2022 by Veritas Media

Op Vrydag 8 Julie is ‘n digitale e-paspoort wat met ‘n QR kode werk geloods. Daar is reeds planne om hierdie paspoort uit te brei vir ander siektes en om … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentingspaspoorte, Vryheid

Nederlandse boere protesteer teen onregmatige omgewingswetgewing

July 7, 2022 by Veritas Media

Boere in Nederland is besig om saam te staan teen nuwe voorgestelde omgewingswetgewing. Verskeie stede, paaie, verspreidingspunte en lughawens word die afgelope paar weke met trekkers en plaasimplemente versper. Die … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland Tags Klimaatsagenda, Staatisme, Voedselkrisis

Een manier hoe geslagsverwarring die kerk binnetree en genormaliseer word

July 7, 2022July 6, 2022 by Gerdus Human

Daar is ‘n bedrieglike herdefiniëring van terme en ook die verandering van betekenis en woordeskat – om dit wat voorheen verwerplik was meer aanvaarbaar te maak. ‘n Voorbeeld van so … Read more

Categories Nuus, Nuus: Kerklik: Buiteland, Nuus: Kerklik: Plaaslik Tags Geslagsverwarring, Sodomie, Woke invloede

Uganda ontdek massiewe goud reserwes

July 5, 2022 by Veritas Media

‘n Sjinese maatskappy is gelisensieer en het reeds in 2016 ‘n raffinadery begin bou. Lees die volle storie op Mining Review Africa hier.

Categories Nuus: Buiteland, Wetenskap: Geologie Tags Goud

Oregon sterftes neem drasties toe na harde dwelms wettig word

July 5, 2022 by Veritas Media

In 2019 was daar 280 dwelmverwante sterftes. In 2021 het dit vermeerder na 607. Die wetgewing maak nie sin nie, maar steeds volhard baie Amerikaanse state en Kanadese provinsies met … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland Tags Staatisme

CCMA bevind dat geforseerde inentings ongrondwetlik en onredelik is

July 4, 2022 by Veritas Media

Die hoofstroom media sal heel waarskynlik doodstil hieroor wees, maar verlede week was daar deurslaggewende beslissings deur die CCMA. ‘n Werknemer wat ontslaan was is juis ook 12 maande se … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags Geforseerde inentings, Werkgewers

Nee, dit is nie geforseerde swangerskap nie

July 1, 2022 by Veritas Media

Progressiewe denkers (liberaliste) hou daarvan om taal en definisies te misbruik en te verander – deur hul misleidende en verbloemende taal bevorder hulle goddelose idees en beleide wat die samelewing … Read more

Categories Nuus: Kerklik: Buiteland, Nuus: Kerklik: Plaaslik, Perspektief Tags Aborsie-moord, Moord, Swangerskap

Pa wat verlam is na COVID inspuiting kry $147 000 uitbetaling

June 28, 2022 by Veritas Media

Na 420 dae in die hospitaal kon die Britse man uiteindelik huis toe gaan. Hy het siek geword nadat hy die AstraZeneca inspuiting ontvang het. Lees die volle berig hier.

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Inentings
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page9 Page10 Page11 … Page26 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress