Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Geskiedenis

31 Mei – ‘n Dag vol geskiedkundige gebeure

May 31, 2023 by Veritas Media

Vrede van Vereeniging (1902); SA word ‘n Republiek (1961); terugkeer tot die Britse statebond (1994)…en nog meer. Lees verder hier>

Categories Geskiedenis: Suid-Afrikaans Tags Boere oorlog, Republiek, Statebond

Oranje Bo!

April 28, 2023April 28, 2023 by Josef du Toit

In die suide van Frankryk is daar ʼn stad met die naam Oranje (in Frans: Orange, uitgespreek Orahnz). Hier het die vroeë Christelike Kerk in die sesde eeu na Christus, … Read more

Categories Geskiedenis: Algemeen, Geskiedenis: Suid-Afrikaans, Perspektief Tags 1652, Oranje, Oranje-blanje-blou, Oranje-Vrystaat, Protestantisme, Vlag, Vryheid, Vrystaat

Die Gelofte van 1838 (Du Toit weergawe)

December 22, 2022December 22, 2022 by Veritas Media

Die Grootste Trek: Terug na u God. Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte. J L du Toit & dr L du Toit. Met toestemming van die samestellers: “Die Oerteks-bundel sluit … Read more

Categories Geskiedenis, Geskiedenis: Suid-Afrikaans Tags 16 Desember, 1838 Gelofte, Vryheid

Christelike Embleme: Brandende Bos en Neerdalende Duif

August 1, 2022 by Josef du Toit

Die meerderheid Westminster-Gereformeerde (Presbiteriaanse) Kerkverbande gebruik die Brandende Bos as embleem. Uitsonderlik onder Dordts-Gereformeerde Kerkverbande, gebruik ook die Christelike Gereformeerde Kerke in Nederland, en sy dogterverband in Kanada, die Vrye … Read more

Categories Briewe, Geskiedenis, Geskiedenis: Algemeen

FAUCI, REX

May 12, 2022May 2, 2022 by Gerdus Human

In die VSA, het ‘n hof onlangs bevind dat die CDC se masker mandaat onwettig is. Die hof is natuurlik reg, maar Fauci is verras en teleurgesteld.

Categories Geskiedenis: Algemeen, Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik, Perspektief Tags COVID, Vryheid

Het ons hierdie dank- en biddag vergeet?

April 6, 2022 by Slabbert le Cornu

Die VAN RIEBEECK gelofte van 1654 “Aangesien dit vandag twee jaar gelede is dat ons met God’s hulp en leiding met die skepe Drommedaris, Reiger en Goede Hoop veilig hier … Read more

Categories Geskiedenis, Geskiedenis: Suid-Afrikaans

Die geskiedenis van die hantering van pandemies

February 14, 2022 by Veritas Media

Hoe is die pandemies in die verlede geeindig? Hoe was die pokke pandemie van 1885 die hok geslaan? Was dit deur inentings? https://amidwesterndoctor.substack.com/p/the-smallpox-pandemic-response-as

Categories Geskiedenis, Geskiedenis: Algemeen, Nuus, Nuus: COVID - Internasionaal

COVID lesse uit die 1930’s in Duitsland

May 12, 2022January 3, 2022 by Gerdus Human

Baie mense sit verwonderd oor wat gebeur het tydens die 2de wêreldoorlog. Hoe kon dit gebeur? Wat het daartoe gelei? Hoe kon mense die geel sterre aanvaar? Hoe kon Jode … Read more

Categories Geskiedenis: Algemeen, Perspektief Tags COVID, Holocaust, Inentingspaspoorte

‘n Geskiedenis-les wat ons leer hoe om teen die leuen en teen totalitêre oorheersing op te staan.

December 3, 2021December 3, 2021 by Joseph Oosthuizen

Hierdie video gee ‘n oorsig wat die oorsaak was vir die uiteindelike val van die kommunistiese totalitêre oorheersing: https://youtu.be/6VfJ0BJvt7Y. Hierdie video beaam die ewige waarheid wat Jesus, die Christus, aan … Read more

Categories Geskiedenis, Geskiedenis: Algemeen, Perspektief

Geskiedenis van onderwys in Suid-Afrika

April 11, 2022July 15, 2021 by Bouwe van der Eems

‘n Verhaal van sentralisasie en verval Sedert die negentigerjare het die Suid-Afrikaanse regering stelselmatig ouers se beheer oor onderwys weggeneem en gesentraliseer in die hande van die staat, sonder veel … Read more

Categories Briewe, Geskiedenis, Geskiedenis: Suid-Afrikaans
Newer posts
← Previous Page1 Page2

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress