Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Veritas Media

Preek vir die week

May 12, 2022March 26, 2022 by Veritas Media

Deur John MacArthur – Becoming a better you? Is hierdie lewe ons beste lewe? Of sien ons eerder daarna uit om eendag by die Here Jesus te wees waar ons … Read more

Categories Perspektief Tags Preek vir die week

Nuwe COVID-maatreëls – NEASA se reaksie

May 12, 2022March 25, 2022 by Veritas Media

Die Uitvoerende Hoof van NEASA, Gerhard Papenfus, het ‘n uitstekende reaksie op die nuutse COVID-maatreëls in Suid-Afrika: neasa.co.za/we-do-not-appreciate-the-relaxation-of-covid-measures/

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Vryheid, Werkgewers

Hillsong – nog ‘n skandaal

May 12, 2022March 25, 2022 by Veritas Media

Die beroemde Hillsong kerke se skandale hou net nie op nie. Hillsong is deel van die pinkster/charismatiese beweging – die Hillsong kerk was deel van die Australian Christian Churches, wat … Read more

Categories Nuus: Kerklik: Buiteland, Nuus: Kerklik: Plaaslik Tags Hillsong, Valse leer, Valse leraars, Valse lewe

Goewerneur Ron DeSantis proklameer die ware wenner

May 12, 2022March 23, 2022 by Veritas Media

Die Goewerneur van Florida het die vroue atleet, Emma Weyant, as die regmatige vroulike wenner erken. Emma was onlangs tweede in ‘n swemkompetisie waar ‘n trans atleet die eerste plek … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Woke invloede

NEASA sal nuwe COVID Goeie Praktykkode teëstaan

May 12, 2022March 22, 2022 by Veritas Media

Die regering se nuwe kode van goeie praktyk beoog om baie tydelike COVID noodmaatreëls permanent te maak. Dit sal onregmatige druk op werknemers plaas om, teen hulle beter wete en … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Werkgewers

Dringende oproep tot besware om nuwe gesondheidswetgewing teen te staan

May 12, 2022March 19, 2022 by Veritas Media

Minder as 30 dae is oor om dit te keer! Die Suid-Afrikaanse regering is besig om van die oneffektiewe en drakoniese COVID noodmaatreëls as permanente wetgewing te probeer instel. Hierdie … Read more

Categories Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Inentings, Persoonlike vryheid, Staatisme

Wie is die President van Oekraïne?

May 12, 2022March 19, 2022 by Veritas Media

Vir ‘n baie goeie oorsig, lees gerus die berig op Caldron Pool deur die regskenner Dr. Augusto Zimmermann.

Categories Nuus: Buiteland, Perspektief Tags Oekraïne

Nuwe wetgewing poog om babamoord tot op 28 dae na geboorte wettig te maak

May 12, 2022March 19, 2022 by Veritas Media

Lees volle verslag deur Ben Davis van Caldron Pool hier. Vir meer inligting oor die stryd teen aborsies, kyk gerus na: https://www.endabortion.co.za/

Categories Nuus: Buiteland Tags Aborsies, babamoord

Geloofsbond-kerke behou hulle geboue

March 12, 2022 by Veritas Media

“GELOOFSBOND VAN HERVORMDE GEMEENTES (GHG) – HOF-OORWINNING Persverklaring 9 Maart 2022 Met groot dankbaarheid kan die GHG aankondig dat die regter uitspraak gelewer het in die regsgeding rakende eiendomme tussen … Read more

Categories Nuus, Nuus: Kerklik: Plaaslik

Die geskiedenis van die hantering van pandemies

February 14, 2022 by Veritas Media

Hoe is die pandemies in die verlede geeindig? Hoe was die pokke pandemie van 1885 die hok geslaan? Was dit deur inentings? https://amidwesterndoctor.substack.com/p/the-smallpox-pandemic-response-as

Categories Geskiedenis, Geskiedenis: Algemeen, Nuus, Nuus: COVID - Internasionaal
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page29 Page30 Page31 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress