Die ideaal van die Transvaal Boere
Hoe het ons voorvaders kerk, regering en christelike wette verstaan? “The ideal of the Transvaal Boers—one nation, one church, and one civil government co-operating in an organic unity, thereby shaping … Read more
Hoe het ons voorvaders kerk, regering en christelike wette verstaan? “The ideal of the Transvaal Boers—one nation, one church, and one civil government co-operating in an organic unity, thereby shaping … Read more
Die geboortesyfer is tans 1.7 – wat onder die 2.1 is wat nodig is vir ‘n stabiele bevolking.
“Skaam-skaam blaai ek deur die geskiedenisboeke en ek kan nie anders nie as om tot die gevolgtrekking te kom dat die Afrikanervolk êrens met die verloop van tyd sy identiteit … Read more
“Die wêreld se idee van ’n gesin verander voortdurend, maar in die Bybel kry ons die riglyne van hoe die gesin lyk wat Geesvervuld lewe.” Lees hier. deur ds Marnix … Read more
Gebruik die DearSA platform om kommentaar te lewer. Volg hierdie skakel>
Die voormalige krieketspeler was bewusteloos in sy hotelkamer gevind toe hy met vakansie was (Maart 2022). Sy skielike dood was veral onverwags vir ‘n voormalige sportman. Die nadoodse ondersoek het … Read more
“While Bud Light’s failed marketing campaign that celebrated trans influencer Dylan Mulvaney’s “356 days of girlhood” tanked its sales, Williams said that Modelo’s rise to the top contributed to multiple … Read more
Blinde gehoorsaamheid aan sinnelose reëls moet gevolge hê – wat jy saai sal jy tog maai (Gal 6:7). By die kettingwinkel ALDI in Greenwich in die Verenigde Koningkryke kan mense … Read more
Vrede van Vereeniging (1902); SA word ‘n Republiek (1961); terugkeer tot die Britse statebond (1994)…en nog meer. Lees verder hier>
Die oorspronklike teks van die Bybel het nie uit die hemel na ons toe geval nie. Daar is verskillende manuskripte waaruit die teks van die Nuwe Testament saamgestel is. Vandag … Read more