Louisiana wetgewing om aborsie af te skaf misluk toe ‘kerklike’ komitee saam met pro-aborsioniste staan

In ‘n baie hartseer en onstellende draai van sake het die voorgestelde wetgewing misluk – onstellend juis ook omdat die etiese komitee van die grootste protestants-evangeliese denominasie in die VSA gehelp het om die wetgewing in die wiele te ry. Die Ethics and Religious Liberty Commission (ERLC) van die Southern Baptist Convention het die wetgewing teëgestaan.

Roe v. Wade in a Bloody Century

Luister gerus na hierdie bespreking aangaande hierdie berugte hofsaak, Roe v Wade, en die implikasies wat dit het, asook die wete dat ‘n goeie veldslag gewen is, maar die oorlog … Read more