Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Veritas Media

Die evangelie van Jesus – lewe vir ons dooie harte

September 1, 2023 by Veritas Media

Lukas 7:11-17 Oggend erediens: 16 Julie 2023 Wynand t’ Hart | gereformeerd.org

Categories Perspektief Tags Dooie harte, Evangelie, Lewe

Finland: Päivi Räsänen weer in hof oor sy Bybel aanhaal

September 1, 2023 by Veritas Media

‘n Jaar gelede was sy vrygespreek maar die aanklaer het ge-appelleer. In 2004 het sy ‘n pamflet uitgereik met die volgende titel: “Male and Female He created them. Homosexual relationships … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: Kerklik: Buiteland Tags Geslagsverwarring, Vervolging, Vryheid

Uganda se anti-sodomie akte treë in werking

August 31, 2023 by Veritas Media

President Museveni het die akte op 26 Mei 2023 afgeteken. Die gevolg is dat daar twee gevalle van gepaste regsvervolging tans in die stelsel is. Die akte is beskikbaar hier>

Categories Nuus: Buiteland Tags Christelike Nasionalisme, Christelike wette, Regering

Hugenotedag: 24 Augustus 2023

August 31, 2023 by Veritas Media

“Wêreldwyd word op 24 Augustus, Hugenotedag gevier, maar dit is die moeite werd om eers vir ʼn oomblik stil te staan by byname en die oorsprong van die naam Hugenoot….Die … Read more

Categories Geskiedenis: Algemeen, Geskiedenis: Suid-Afrikaans Tags Bartolomeusdag, Hugenote, Massamoord

Tim Stephens: Alberta hof verklaar COVID gesondheidsregulasies ongeldig

September 1, 2023August 31, 2023 by Veritas Media

Verskeie aanklagte is reeds laat vaar. Die Kanadees is die predikant van Fairview Baptist Church wat sy kerk oop gehou het tydens die 2021 COVID inperkings – die gemeente het … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal Tags Aanbidding, Inperkings, Vryheid

VSA: COVID propaganda tel weer op

August 28, 2023 by Veritas Media

Uit verskeie bronne in die VSA wil dit voorkom asof daar weer ‘n poging is om ‘n tweede fase van die COVID plandemie in werking te stel. Die hoofstroom media … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Geforseerde inentings, Inentings, Maskers

Kerk – in jou moedertaal

August 24, 2023 by Veritas Media

“Kerk kan nie skouers optrek oor taal nie……Toe die Gees uitgestort is, het die apostels die evangelie in verskillende tale begin verkondig. Mense was verbaas, want hulle het die evangelie … Read more

Categories Nuus: Kerklik: Plaaslik, Perspektief Tags Engels, Kerk, Moedertaal, Nasies, Volke

Gedesentraliseerde verbondsmatige gemeenskappe

August 9, 2023 by Veritas Media

Die afgelope drie jaar het ernstige probleme uitgelig wanneer dit kom by hoe regerings en ook maatskappye optree. Inperkings deur regerings, inentings om jou werk te behou of om te … Read more

Categories Perspektief Tags Desentralisasie, Gemeenskappe, Regering, Verbond, Vryheid

NY Times erken stilletjies dat COVID sterftes oorstateer was

July 26, 2023July 26, 2023 by Veritas Media

Sterftes was oorstateer met ten minste ‘n derde, maar eerder as om dit op die voorblad te sit, begrawe hulle hierdie feit in die 17de paragraaf van ‘n nuusbrief. Hierdie … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags COVID, Propaganda

Bekering: ‘n Inleiding

July 24, 2023 by Veritas Media

Rosaria Butterfield skryf toepaslik oor bekering (repentance). Sy self was in ‘n lesbiese verhouding waaruit die Here haar gered het – Hy het haar wederbaar en sy het haar gevolglik … Read more

Categories Nuus: Kerklik: Buiteland, Nuus: Kerklik: Plaaslik, Perspektief Tags Bekering, Geslagsverwarring, Valse bekering
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 Page2 Page3 … Page31 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress