Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Veritas Media

“Mag maak korrup; en absolute mag maak mense absoluut korrup” – maar is dit waar?

June 6, 2022 by Veritas Media

Is dit mag wat die mens korrup maak? Kom die korruptheid en gevallendheid van die mens van buite of van binne? Wat sê die Woord van God? Tom Eglinton ontleed … Read more

Categories Perspektief Tags Mag, Sondige natuur

Preek: The Tyranny of Totalitarianism

June 4, 2022 by Veritas Media

Deur James Coates. Romeine 13:1-4.

Categories Perspektief Tags Preek, Regering, Staatisme

EFF beplan ‘n nasionale stopsetting oor prysverhogings

June 3, 2022 by Veritas Media

Die stopsetting (shutdown) kan moontlik binne die volgende week plaasvind en sal waarskynlik beperk wees tot die groot stede. Die dramatiese verhogings van brandstofpryse en essensiële goedere word as rede … Read more

Categories Nuus: Plaaslik Tags Geo-Ekono-Politiek

Noorweë wil alle kos aankope monitor

June 3, 2022 by Veritas Media

Daarby wil die Noorweegse buro vir statistieke ook alle kaart betalings monitor. Die Skandinawiese land beplan ook om ‘n nuwe digitale ID stelsel volgende uit te rol. Die digitale ID … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Digitale ID, Staatisme

Missouri wet beskerm dokters wat Ivermektien en Hidroksichlorokien voorskryf

June 2, 2022 by Veritas Media

Lees volle berigte hier of hier.

Categories Nuus: Buiteland Tags COVID, hidroksichlorokien, Ivermectin, Vryheid

Gewere word verban, maar dwelms en aborsies is wettig

June 2, 2022 by Veritas Media

Justin Trudeau het aangedui dat kokaïne, metamfetamien (“tik”), opiate (wat heroïne insluit) in nog Kanadese provinsies binnekort wettig kan wees. Oorweeg hierdie syfers: In 2018 was daar 695 sterftes verwant aan … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Vryheid, Wapens

Voedselpryse verhoog

June 1, 2022 by Veritas Media

Die styging in brandstofpryse moet deurvloei na ander verbruikersprodukte. Baie huishoudings begin die druk voel, maar dit is moontlik nog net die begin. Businesstech rapporteer dat olies soos sonneblomolie reeds … Read more

Categories Nuus: Plaaslik Tags Globalisme, Voedselpryse

Gereformeerd en charismaties?

June 1, 2022 by Veritas Media

Hierdie artikel is geskryf deur Michael Horton, “aangaande die (vreemde) verskynsel van mense wat ‘gereformeerd én charismaties’ probeer wees in calvinistiese kringe.” Lees en oorweeg die volle artikel op Pro … Read more

Categories Perspektief Tags Charismaties, Gawes

Justin Trudeau stel wet voor om wapenhandel af te skaf

June 1, 2022May 31, 2022 by Veritas Media

Kanada se omstrede Eerste Minister wil die invoer, verkoop, oordra en koop van vuurwapens afskaf. Dit word verwag dat die voorgestelde wetgewing later die jaar (2022) sal deurgaan.

Categories Nuus: Buiteland Tags Vryheid, Wapens

WGO se pandemie verdrag beleef ‘n terugslag

May 31, 2022 by Veritas Media

Die voorgestelde verdrag is vol probleme en sou die soewereiniteit van nasies ondermyn. Dit sou gevolglik tot ernstige onregmatigheid, magsvergryp en verdere tirannie kon lei – die mag van lande … Read more

Categories Nuus: COVID - Internasionaal, Nuus: COVID - Plaaslik Tags Globalisme, Staatisme, WGO
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page17 Page18 Page19 … Page31 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress