Skip to content
Veritas Media
  • Tuis
  • Nuus
    • Buiteland
    • Plaaslik
    • Kerklik – Plaaslik
    • Kerklik – Buiteland
    • COVID
      • COVID: Internasionaal
      • COVID: Suid-Afrika
  • Onderwerpe
    • Geldsake
    • Geskiedenis
      • Suid-Afrikaans
      • Algemeen
    • Reis
      • Reis – Binneland
      • Reis – Buiteland
    • Resepte
    • Wetenskap
      • Biologie
      • Chemie
      • Fisika
      • Geologie
      • Medies
      • Sterrekunde
      • Wiskunde
  • Perspektief
  • Lesersbriewe
  • Ons glo
  • Kontak
    • Stuur artikel
    • Ondersteun Veritas

Veritas Media

COVID-19 inentingsveiligheid en die opkoms van Skielike Dood Sindroom

June 15, 2022 by Veritas Media

Die regte naam is eerder Skielike Aritmie Dood Sindroom (SADS), maar die hoofstroom media wil eerder die woord “aritmie” verbloem en noem dit dus eerder Sudden Adult Death Syndrome. Vele … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Inentings

Saam met Christus verborge in God

June 14, 2022 by Veritas Media

Video beskikbaar hier. Hidden in Christ: Union with Christ with Sinclair Ferguson. Even after being united to Jesus Christ, Christians continue to experience struggles in their faith and lives. But … Read more

Categories Perspektief

‘n Jaar na arrestasie – nou preek Tim Stephens by polisielid se begrafnis

June 13, 2022 by Veritas Media

Wonderlike genade en voorsienigheid: laas jaar was Tim Stephens deur die polisie gearresteer en in die tronk gegooi oor hy die aan die Kanadese regering se inperkings ongehoorsaam was – … Read more

Categories Nuus: Buiteland, Nuus: COVID - Internasionaal Tags COVID, Onregmatige regering, Vervolging

Beperkte Burgerlike Owerheid

June 11, 2022 by Veritas Media

Romeine 13; Nederlandse Geloofsbelydenis Art 36. ‘n Lesing deur Joseph Oosthuizen (Gereformeerde Kerk Bet-El). Luister hier.

Categories Perspektief Tags Lesing, Regering

Vrouens word benodig by die huis, nie in die raadsaal nie

June 11, 2022 by Veritas Media

“Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn verslaaf nie, maar leraresse van wat goed is, sodat hulle … Read more

Categories Perspektief Tags Genoegsaamheid, Rol van die vrou

Studente moet “wit voorreg” erken en bely voor hulle by Universiteit se zoom vergadering kan aansluit

June 9, 2022 by Veritas Media

Nog ‘n praktiese uitvloeisel van kritiese rasteorie – studente van George Brown College in Toronto (Kanada) moes ‘n ekstra boksie afmerk voor hulle by ‘n sekere aanlyn vergadering toegelaat is. … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland Tags Kritiese rasteorie, Woke

Queensland Ma verloor kinders na sy haar seun met houtlepel pak gee

June 8, 2022 by Veritas Media

Die ma het seggenskap en bewaring van beide haar kinders verloor. Die Southport magistraatskantoor in Australië het haar laas week aan aanranding skuldig bevind – haar 10-jarige seun het sy … Read more

Categories Nuus: Buiteland Tags Onregmatige regering, Vryheid

Mennoniete kerk van VSA gee in oor die huwelik

June 8, 2022June 7, 2022 by Veritas Media

Die Mennoniete kerk (vernoem na Menno Simons) is afkomstig van die historiese ana-baptistiese groepe, net soos die amish, hutteriete, morawiese broederkerk en die broederkerk. Riglyne vir lidmate, wat 20 jaar … Read more

Categories Nuus, Nuus: Buiteland, Nuus: Kerklik: Buiteland Tags Afvalligheid, Kritiese rasteorie

Bekende christelike uitgewer promofeer LGBTQ boeke vir “pride month”

June 7, 2022 by Veritas Media

Die bekende uitgewer, Eerdmans, bevorder pro-LGBTQ boeke. Na teenkanting het hulle ‘n “tweet” uitgevee – maar die uitgewer se blog het egter nogtseeds tot op dese hierdie promosie.

Categories Nuus Tags Afvalligheid, Kritiese rasteorie

Die Man in die middel het gesê dat ek kan kom

June 6, 2022 by Veritas Media

Video greep, deur Alistair Begg:

Categories Perspektief Tags Evangelie
Older posts
Newer posts
← Previous Page1 … Page16 Page17 Page18 … Page31 Next →

Nuusbrief

Kyk na jou e-pos posbus of gemorsleêr om jou intekening te bevestig.

Skakel in op ons Telegram-kanaal om die nuutste artikels te ontvang:
https://t.me/veritasmediasa

Maak skenking om ons werk te ondersteun

SKENK >

Onlangse plasings

  • Perspektief op die Rusland-Oekraïne OorlogDecember 20, 2023
  • Boeke is beter as digitaalDecember 18, 2023
  • Pretorius se oproepDecember 14, 2023
  • Daardie Voortrekker Volk (Totius)December 12, 2023
  • Vir ‘n besoek aan die Voortrekker monumentDecember 4, 2023

Kategorieë

  • Briewe
  • Geldsake
  • Geskiedenis
  • Geskiedenis: Algemeen
  • Geskiedenis: Suid-Afrikaans
  • Nuus
  • Nuus: Buiteland
  • Nuus: COVID – Internasionaal
  • Nuus: COVID – Plaaslik
  • Nuus: Kerklik: Buiteland
  • Nuus: Kerklik: Plaaslik
  • Nuus: Plaaslik
  • Perspektief
  • Reis-Buiteland
  • Resepte
  • Wetenskap
  • Wetenskap: Biologie
  • Wetenskap: Geologie
  • Wetenskap: Medies
  • Wetenskap: Sterrekunde
  • Wetenskap: Wiskunde
© 2026 Veritas Media • Built with GeneratePress