Veritas Media
Almal moet dankbaar wees dat die oorlog teen die oningeëntes verloor is
“If Covid was a battlefield it would still be warm with the bodies of the unvaccinated. Thankfully, the mandates are letting up, and both sides of the war stumble back … Read more
CNN se graderings al hoe laer soos Amerika fopnuus verwerp
Propaganda en liberalisme is die afgelope paar jaar die kern van CNN se besigheid. Te midde van ernstige verval het die meeste Amerikaners egter nog genoeg verstand om CNN te … Read more
Skrapping van COVID-19 gesondheidsregulasies – die regering het nooit die reg gehad nie
Oorweeg die korrekte opsomming deur Gerhard Papenfus:
Totsiens Maskers
Die regering, het weens druk, die masker reëls en ander regulasies teruggetrek. Verskeie hofsake was aan die gang om die regulasies as ongeldig te verklaar. Lees berigte hier asook hier.
Uitnodigings om na vore te kom en om hand op te steek – is dit Bybels?
Valse bekering, of ware werk van die Gees? Daar is ‘n Skriftuurlike oproep tot bekering, en daar is ook valse vorme daarvan. “Die wind waai waar hy wil, en jy … Read more
Man verbied om bloed te skenk oor hy weier om swangerskap status te onthul
‘n Skotse man, wat gereeld bloed skenk, is weggewys oor hy geweier het om die vraag te antwoord of hy swanger is. Hy het vir die personeel verduidelik dat dit … Read more
Lesing: Social Justice versus Biblical Justice
Deur Jon Harris. Video onder en ook hier. Social Justice is not merely a new “form” of Christianity, it is an entirely new “religion” which stands in direct opposition to … Read more
Opname bevind dat COVID-19 glad nie erg is onder oningeëntes
Meer as 300 000 deelnemers, uit meer as 175 lande. Die data van 18 500 van hierdie respondente is in ‘n studie voorgehou – dit wys dat die oningeëntes baie … Read more
Verdere verval van die Suidelike Baptiste-Konvensie
VSA: Die konvensie is al jare lank op ‘n pad van verval, maar die wiele begin nou al hoe vinniger rol. Baie gelowiges het weer hierdie jaar gebid en gehoop … Read more