Veritas Media
Die Woord wat baie vas is
2 Petrus 1: “…Petrus vertel dat hy ooggetuie was van die verheerliking van Christus (v. 16). Hy het met sy eie oë die verheerliking gesien (vv. 16-17). Hy het met … Read more
Hoekom is daar 66 boeke in die Bybel?
Hoe is dit vasgestel en deur wie? C. Matthew McMahon (apuritansmind.com) skryf as volg: …VII. The Witness Of The Holy Spirit Given Corporately To God’s People And Made Manifest By … Read more
Fauci bedank
Anthony Fauci het aangekondig dat hy hierdie Desember wil bedank. Fauci het verskeie regeringsampte beklee – die laaste 38 jaar as hoof van die NIAID. Fauci het ‘n groot invloed … Read more
Vrye wil – ‘n slaaf (Charles Spurgeon)
En julle wil nie na My kom om die lewe te hê nie (Lukas 5:40). Charles Spurgeon se preek (Free-Will – A Slave) oor hierdie teks begin as volg: “This is one … Read more
Spike Protein Detox
Indien nodig, oorweeg die World Council for Health se opgedateerde Spike Protein Detox gids hier>
Waarheid Woensdag onderwerp
Woons gerus by DV – 24 Augustus 2022; 18h00. Die Skrif as standaard. Hoe weet ek wat reg en verkeerd is? Gereformeerde Kerk Bet-El; Villieria; 31ste laan 415.
Wette teen bekering
Vele lande reg oor die wêreld het in die laaste 5 jaar onregmatige wette ingestel, teen sogenaamde “conversion therapy” – dit is nou wat hul beskryf as LGBTQ bekeringsterapie, of … Read more